View allAll Photos Tagged hosea46

It is the lack of the knowledge of God and his commandments and

not listening to his word of truth.

Not the knowledge of this world which is corrupted and full of

lies and denial of God .

 

Matthew 24 : 37-38

 

" But as the days of Noah were, so also will the coming of the Son of Man be. For as in the days before the flood, they were eating and drinking, marrying and giving in marriage, until the day that Noah entered the ark, and did not know until the flood came and took them all away, so also will the coming of the Son of Man be."

 

Hosea 4:6

"My people are destroyed for lack of knowledge: because thou hast rejected knowledge, I will also reject thee, that thou shalt be no priest to me: seeing thou hast forgotten the law of thy God, I will also forget thy children."

Ds. Johan Botha is op 6 Oktober 1956 in Beaufort-Wes in die Kaapprovinsie gebore, waar hy meeste van sy vroeë kinderjare deurgebring het. Op vyfjarige ouderdom verhuis sy ouers na Pretoria, waar hy dan ook sy skoolloopbaan begin en in 1974 vanuit die Hoërskool CR Swart matrikuleer.

 

Hy het twee jaar diensplig in 1975 tot 1976 in die Militêre Polisie te Wonderboom Lughawe en in Walvisbaai voltooi. Na sy diensplig word hy as 'n klerk deur die Suid-Afrikaanse Vervoerdienste in diens geneem waar hy tot in 1985 werk.

 

In 1981 is hy met sy vrou, Flippie, getroud en het hulle albei twee jaar later in 1983, 'n maand uit mekaar, tot bekering gekom. Die Here het hulle geroep vir Sy voltydse diens, en in 1986 is hulle Kweekskool toe waar hy sy teologiese studies in 1990 voltooi.

 

Hy word dan ook aan die einde van 1990 bevestig in sy eerste gemeente in Springs aan die Oos-Rand. Hulle het 5 jaar in Springs gemeente gedien, daarna 7 jaar in die George gemeente en byna 7 jaar in die Wonderboom gemeente in Pretoria.

 

Vanaf 2009 bedien Ds. en Mev. Botha, met hul enigste seun Brink, die Pretoria-Oos gemeente. Die EG Kerk se Kweekskool Studente en Dosente val ook onder hulle pastorale en geestelike leiding. Ds. Botha dien self op die Kuratorium, Fakulteit en Beheerraad van die Kweekskool. Hy is ook betrokke by drie Afrikaanse Christelike Televisie programme op die "KruisKyk" kanaal.

 

Op 'n meer persoonlike vlak het Ds. Botha 'n groot liefde vir Golf en Hengel. In 1983 verteenwoordig hy Suid-Afrika as deel van die Springbok-hengelspan in Duitsland.

Ds. Andrè Bester is in 1962 gebore en het matrikuleer te Hoërskool Stoffberg, Brakpan. Hy het twee jaar diensplig gedoen te die Leergimnasium, Heidelberg. Na my diensplig het hy 'n Nasionale Diploma in Siviele Ingenieurswese aan die Technikon Witwatersrand verwerf. Daarna het hy vir ongeveer agt jaar as ingenieurstegnikus gewerk.

 

Op die ouderdom van 29 het hy gehoorsaam geraak aan die roepstem van die Here en het na die Seminarie van die Evangelies-Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika gegaan waar hy in 1995 afstudeer het. Met sy gesin het hulle die volgende gemeentes bedien: Oos-Londen sewe jaar, Mosselbaai twee jaar en Pretoria Wonderboom vyf jaar. Gedurende sy bediening in Oos-Londen het die Here vir hom gelei om nagraads in Praktiese Teologie te studeer aan die Universiteit van die Vrystaat, 'n proses waarmee hy vir tien jaar besig was.

 

Ds. Andrè Bester is nou reeds twee jaar lektor aan die Seminarie van die EGK waar hy die volgende vakke doseer: Grieks, Nuwe Testament, Eskatologie en algemene Kerkgeskiedenis.

Hennie Prinsloo is gebore in die jaar 1950 in Kroonstad, Vrystaatprovinsie, Suid-Afrika. Op 14 jarige ouderdom kom hy tot bekering, en neem Jesus Christus aan as persoonlike Saligmaker. Uit Jesaja 42:6-7 roep die Here hom tot voltydse diens. Na matriek is hy vir voltydse studie na die Kweekskool van die Evangelies-Gereformeerde Kerk van Suid Afrika waar hy hom as predikant bekwaam. Op 6 Januarie 1973 word hy georden as predikant en in die bediening bevestig. Sy eerste gemeente was in Rustenburg.

 

Deur die instaatstelling en groot genade van Jesus Christus, staan hy die afgelope 35 jaar in die bediening. Die gemeentes Rustenburg, Kemptonpark, Uitenhage, Ermelo, Pretoria-Noord, Nigel, Pretoria-Wonderboom en tans Brits gemeente word deur hom met sukses bedien. Dr. Hennie was ook vir 'n tyd lank voltyds betrokke by Radio Kansel, toe nog Transwêreldradio, en het sy eie radioprogram behartig. Verder het hy as Senior-dosent vir EE III SA klinieke reg deur die land aangebied en sodoende gehelp met die toerusting van predikante en gemeenteleiers van verskillende kerkgenootskappe.

 

In sy eie kerkgenootskap het hy vir baie jare op verskeie Sinodale Kommissies gedien. Hy was ook vir 6 jaar Moderator van die EG Kerk en dien tans op die moderatuur as assessor.

 

Deur die jare het hy 'n besondere belangstelling in die Eskatologie (die leer van die laaste dinge) ontwikkel, en 'n intensiewe studie gedoen oor Bybelse profesieë omtrent die eindgebeure en die Wederkoms van Christus. Hy verwerf 'n M.Th. graad in die vak eskatologie deur Therapon Universiteit van die VSA en in 2007 verwerf hy ook 'n D.Th. graad vir sy studie oor die boek Openbaring.

 

Hy is tans nog predikant in Brits gemeente en reis regdeur S.A. om reekse boodskappe oor die Wederkoms van Christus en die Eindgebeure te bring. Hy tree op in verskillende kerke op uitnoding.

 

Sometimes “We” Gentiles forget that Jesus didn’t just die for “Them” Gentiles; He died for “Us” Gentiles too! What good is a Word (or a Love) that doesn’t go beyond the walls (or people) of our churches? How many people perish from lack of knowledge...today?

😐

“Jew and Gentile are the same in this respect. They have the same Lord, who gives generously to all who call on him.”

🙏❤️

#romans1012 #galatians328 #hosea46 #morningthoughts #positivity #faith #hope #love #peace #joy #sharetheGoodNews #onlyJesussaves #churchrighteousness? #selfrighteousness? #selfjustification? #churchjustification? #Jesusrighteousness! #Jesusjustification! #loveoneanother #boyhush

Knowledge is not power, it only has the potential to be power. Knowledge becomes power when we understand and apply it!

 

“The beginning of wisdom is this: Get wisdom. Though it cost all you have, get understanding.”

🙏

#proverbs47 #hosea46 #whatbooksareonyourshelves #morningthoughts #positivity #getunderstanding #getwisdom #renewyourmind