Kaskar Eduplex
Aldu speel vir sy Eduplex krieketspan en verloor teen CBC Boys - Ouma en Oupa het kom kyk!
Ons kinders bak koek en se mooi rympies op!
Die rooi span van Eduplex het so lekker atletiek gedoen!
Almal plant saam mielies
Go rooispan go!
OVK - ouer verteenwoordigende komitee ons luit af in ons amp en gooi 'n
dankie funksie!
Almal maak reg vir hierdie spesiale dag!