;
Willeklong is nie 'n t-shirt wat jy Vrydagaand uit jou kas haal en Sondagaand weer in die was gooi nie...dis wie jy is...dis daai GEES binne jou wat wil verken.
Wat alles wat die lewe bied wil aangryp en voluit beleef. Dis die alledaagse pad wat jy stap waarlangs jy gaan stilstaan en tyd neem om al die onontginde skatte wat ons land besit, te ontdek...nuwe vriende, die pragtige natuur, die klein dorpies met die warm mense, die fantastiese local kunstenaars...
Willeklong personifieer die tipiese jong, patriotiese Suid Afrikaner wat trots is op sy land, sy mense en alles wat dit bied! Lees meer hier
Read more
- JoinedMay 2008
- CountrySouth Africa
- Websitehttp://www.wk.co.za
Most popular photos
Testimonials
Nothing to show.