Op my eerste trippie na 'n wildpark was ek minder as 6 maande oud.

 

My eerste reis na Hluhluwe Umfolozi waar ek fisies kan onthou my liefde vir renosters begin het was op 13 jarige leeftyd, hierdie diere hou 'n baie spesiale plek in my hart!

 

Fotografie is 'n natuurlike uitvloeisel van my liefde vir die natuur, want als wat ek sien wil ek 'n herinnering van hê. Daarom is ek en 'n kamera onafskeidbaar, as die voertuig se wiele rol (en vanuit die Kaap moet hy maar taamlik rol om by die groot "wildtuine"te kom) is ek en die kamera daar!

 

Hierdie winter het ek myself belowe om deur die massas en massas foto's te werk en hulle op Flick te stoor, what a great job!

Read more
  • JoinedJune 2005
  • OccupationAccountant
  • HometownKraaifontein

Testimonials

Nothing to show.