Back to photostream

DF Malan 1979

Eerste rugbyspan net voor 'n wedstryd teen JG Meiring in Goodwood. Die onderwyser is Johan Joubert, ek en hy het nie 'n goeie verhouding gehad nie, nogal jammer want ek dink hy was 'n goeie onderwyser en aangename mens. Ons was afgerig deur Kolie Brand wie ook later die Oostelike Provinsie afgerig het. Ons het 'n baie goeie begin tot die seisoen gemaak, oa vir Paul Roos geklop, maar effens gesukkel in die middelste deel. Ons het ook getoer na die destydse Transvaal en gespeel teen Langlaagte,HTS Witbank en Nelspruit en al drie wedstryde gewen.

414 views
0 faves
0 comments
Uploaded on July 1, 2011